Didi Potgieter - Muil vir 'n Myl
Kuier saam met die muile: Saamsit en Aspris en hul makkers, die plaashonde Bella en De la Rey, op die plaas. Hulle avonture, kaskenades en die lewenslessies wat hulle padlangs leer.
Saamsit en Aspris se stories raak temas aan soos goeie selfbeeld, boeliegedrag, spanwerk, hoe om ’n positiewe gesindheid te behou en goeie rentmeesterskap.
Hierdie publikasie vorm deel van ’n fondsinsamelingsinisiatief vir NGW, wat daarop gemik is om welsynsdienste aan kinders, gesinne en gemeenskappe in nood te versterk. Ons glo vas dat hierdie boekie vreugde sal bring aan elke kind wat dit lees, en dat dit ouers, onderwysers en versorgers sal ondersteun in die vestiging van gesonde waardes en vaardighede.
978-1-991239-40-2
978-1-991239-41-9
Snapplify
ITSI store
DOMINIQUE SAAYMAN - MY FUNNY GLASSES AND ME
Monochromacy - This book follows a young boy as he navigates life with monochromacy. Join him on his heartfelt journey of adaptation and discovery amidst his unique challenges.
978-1-991239-26-6
Snapplify
ITSI store